Groot FM Advertensie

Kry jou heerlike, gevulde, vars Roasties in die vleis- of braaiafdeling van jou gunsteling supermark.

Dis vars, vinnig, maklik en lekker met ‘n groot verskeidenheid vulsels.

#justbraaiit – Nizza Foods se Roasties braaibroodjies

Jy het al die braaibroodjie-spotprente gesien! Jy weet nie wat die vraag is nie, maar die antwoord is… BRAAIBROODJIES!Waarom jou eie braaibroodjie maak? Kry jou heerlike, gevulde, vars Roasties in die vleis- of braaiafdeling van jou gunsteling supermark.Dis vars, vinnig, maklik en lekker met ‘n groot verskeidenheid vulsels.NIZZA Foods Johannesburg#justbraaiitBesoek www.nizzafoods.co.za vir meer!

Posted by GROOTfm 90.5 on Monday, 25 May 2020

Leave a Reply