10 Soorte kos wat virusse help beveg.
Covid-19 is pas as ‘n nasionale krisis bestempel en almal gee ‘n ekstra tree om hulself daarteen te beskerm.
Dit is belangrik om in n tyd soos diè goeie higiëne te handhaaf.
Probeer om die volgende bestanddele by jou dieet in te sluit om jou immuunstelsel natuurlik te versterk.